~Quick Links~
Portfolio
Introduction
Prices
Courses
Contact Us
Blog
Login
Register
We suggest using
Mozilla Firefox
to view our web site
~Portfolio~
Weddings
Children
Commercial
What Do People Say About Us?
Posted by:
maria
2010-03-10 08:25:00
I must say you have done an absolute marvelous job .. when I look at
those wedding photo's of mine , I get filled with so much happiness... that is a
treasure- Worth more than gold . also when I sometimes having a bad
day .. those photo's only remind me of good things
I don't know what more to say .........thank you soOOOO much
Posted by:
Vicky
2010-01-15 11:17:00
Ek wil gou ietsie met jou deel....
Dis nie net die produk wat iets suksesvol maak nie, maar ook die mense...
En die mense wat julle is maak dat julle altyd bo aan ons lysie sal bly...
Al die pad professioneel en akkomoderend. Nog sien jy die kuns en die
Mooi in elke deel van die dag en sit dit met die selfde positiewe energie
In iets vir n leeftyd...
Mense met 'hart' kom ver, julle het hart.... en ek glo dat alles wat julle
Aanpak suksesvol sal wees.. VIR BAIE BAIE JARE!
Nooit sal ons genoeg dankie kan se vir wat julle werk en hulp vir ons beteken
Het nie..daar is net nie waarde in woorde in julle menswees en diens
Wat julle lewer nie!!
Weet net in my en my man se oe is julle sterre en julle sal altyd ons enigste
Aanbeveling vir enige iemand wees!!
Posted by:
iyola
2009-12-18 20:23:00
Hello Mensies
Hiermee wil ek en Filipe net weereens baie baie dankie se vir die
absolute stunning foto's en die manier waarop jul werk...
Jul is proffesioneel en boonop die bonus is julle warm mensies wat
mens gemaklik laat voel en net die beste doen om als mooi te
maak...julle is fantastiese mense om so dag mee te deel
Ons sukkel regtig om die foto's af te nou na 125 toe dis hoe stunning
hulle is.
Weet julle ons kan nie presies uitdruk hoe dankbaar ons vir julle
moeite is nie, maar weet asb dat ons elke oomblik geniet het en dit
absoluut waardeer dat jul jul tyd vir ons afgestaan het en dit nog
terwyl Mariska siek was...dolla ek het nie eens agterkom jy was siek
nie...wys jou hoe professioneel jul werk...dankie weereens
Mag julle n wonderlike feestyd met jul familie geniet en mag God jul
bonatuurlik seen in alle opsigte van jul lewens en mag 2010 met n
"bang" van vreugde vrede en geluk begin
Dankbare groete
Filipe & Iyola
Copyright © 2012 Mariska de Villiers. All rights reserved.
Website designed and developed by
CAP Embryonic
wedding0
children0